Carl Reiner

Carl Reiner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Reiner in 2012

Geboorte 20 Maart 1922
The Bronx, New York Stad, New York
Sterfte 29 Junie 2020 (op 98)
Beverly Hills, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Rob Reiner
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1945–2020
Webwerf www.randomcontent.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carl Reiner (20 Maart 192229 Junie 2020) was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy het nege Emmy-pryse en een Grammy-prys oor sy loopbaan gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy